Nuwe Lof: Dra jou kennis oor!
Paulus gee Timoteus opdrag om dit wat hy by hom geleer het aan betroubare manne oor te dra, wat dit weer aan ander kan leer (2 Tim 2:2)...
’n Wen vir Christus: Die jong jokkie ry elke wedren tot...
Geskryf deur: Maryna van Wyk
Artikelbron: JUIG! Tydskrif
Vroegoggend kom ’n jongman deur die mistigheid aangestap oor die lang-uitgestrekte oefenbaan by die Fairview-resiesbaan buite Gqeberha. Dit...
NPO-dag eer Suid-Afrika se onbesonge helde
Organisasies sonder winsbejag (OSW's oftewel NPOs) speel 'n noodsaaklike rol in die bevordering van voorspoedige gemeenskappe...
Dit is weer tyd vir Christene om te verenig by die...
Vir baie jare het KwaSizabantu die inisiatief geneem om elke tweede jaar 'n konferensie aan te bied vir geestelike leiers, pastore, predikers...
Verandering,vooruitgang en dit wat vas bly staan
Wie sou ooit kon dink dat heden-daagse tegnologie die voormalige wetenskapfiksieflieks van die 90’s na kinderspeletjies sou laat lyk?...
Lesersgetuienis: God se voorsiening ken geen einde nie
Ons het geweldig baie kragprobleme in die area waar ons woon. So breek my yskas toe as gevolg van die kragonderbrekings. Weens my finansiële...
Christene leef in vrees in Jemen
Jemen is een van die gevaarlikste plekke in die wêreld om Jesus te volg. Islam is die nasionale godsdiens, en die Sharia-wette is die bron van...
Kleinkind in ’n ander land
Ek staan summier opsy toe sy wil verbykom. Die dapper vrou op OR Tambo. Ek voel sommer lus en salueer ook. ’n Trompetgeskal en dromrol...
Ontbloot! ANC-beleide wat gesinsverbrokkeling, armoede en ekonomiese ondergang bevorder
Die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) beur voort met sy ondeurdagte “geslagsneutrale” enkel “Huwelikswetsontwerp” wat daarop gemik...
Hoekom is julle so laat?
Reuben Kabwe, ‘n Bybelvertaler met meer as 24 jaar se ondervinding, bring ‘n dringende boodskap: “Mense vra waarom ons altyd so...
Die maatskaplike werker: Stille helde van ons gemeenskappe
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskap te help verseker. Een van die...
Unite180 Kerk bou astro-veld vir plaaslike skool
"Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie” (Mat 5:14). Met hierdie woorde roep Jesus sy Kerk...
Herstel die nette vir die volgende groot vangs
Oor die laaste paar uitgawes was dit vir ons ’n groot vreugde om baie stories van God se getrouheid met julle te deel. Dit het vir julle ’n klein...
Hoofrabbi nooi teenterreurtaakspan na SA ná bomaanvalpoging
Die Suid-Afrikaanse hoofrabbi, Warren Goldstein, het ’n taakspan teen terrorisme na SA genooi om te help met die ondersoek na ’n onlangse...
Allan Bagg vier 31 jaar van bediening by The Bay CFC
In Januarie het The Bay CFC – onder leiding van Allan Bagg – 31 jaar van bediening gevier.Hierdie lewendige kerk in Kaapstad...
Mel Gibson werk aan ’n opvolg vir The Passion of the...
Mel Gibson het planne aangekondig om hierdie jaar met die verfilming van The Resurrection of the Christ, die hoogs verwagte vervolg op sy 2004-treffer...
Plaaslike gospelkunstenaars op die verhoog in Pretoria
Wanneer God se mense saamkom in lofprysing, verander die atmosfeer! Sluit aan by PRAISE South Africa, aangebied deur NueLight Events...
Daniel Kolenda beklemtoon die rol van profesie ná Trump se inhuldiging
Evangelis Daniel Kolenda het ’n interessante en opbouende podsending gedeel ná Donald Trump se tweede inhuldiging...
Genees van ’n ongeneeslike siekte
Ek wil graag my getuienis deel van die Here se wonderbaarlike genesing in my lewe. In Junie 2001 is ek met MS (veelvuldige sklerose) gediagnoseer...
Israel se vrygelate gyselaars
Om die nuus te kyk oor die vrylating van Israeliese gyselaars is ’n ongelooflike vreugde en bring trane in my oë. Dit herinner my...


























