Verbeter jou bloedsirkulasie – die lewensaar van jou gesondheid
Jou bloedsomloopstelsel is ’n netwerk wat bloed van jou hart na die verskillende dele van jou liggaam vervoer en weer terug na jou hart...
Die Christendom in die wêreld: Japan
Die Christendom het Japan in 1549 bereik met die koms van die Portugese sendeling, Francis Xavier. Teen 1595 was daar ± 300 000 Japannese...
Ondanks grootste aardbewing in 25 jaar ervaar Taiwan ook geestelike herlewing
Taiwan is Woensdag deur die grootste aardbewing oor die afgelope 25 jaar geruk. Nege mense is dood terwyl honderde beseer en ander...
Sluit aan by ’n Ondersteunings-, gebed- en lofprysingstoer deur Israel saam...
JOY! Travel se luukse Israel-toer van 13 tot 20 Mei het in hierdie tyd spesiale betekenis. Soos Heinz Winkler, toerpastoor oor hierdie...
Deur die Radio tot in Hausa-land
In hierdie deel van die wêreld waar meer Christene vermoor word weens hul geloof as op enige ander plek, word die Evangelie helder en...
Departement van basiese onderwys veroorsaak omstredenheid met die implementering van ‘ECE...
Die departement van basiese onderwys (DBO) het onlangs onder die loep gekom vir sy implementering van die Gender-Responsive Pedagogy...
Vreedsame protesoptog op George teen die voorgestelde BELA-wetsontwerp
Bekommerde ouers, onderwysers en gemeenskapsaktiviste in George het onlangs ’n vreedsame protesoptog teen die voorgestelde...
Tonne aartappels het oor Paasfees verligting gebring
Meer as 700 gesinne en verskeie instansies in Gauteng kon Paasnaweek voedsame aartappels op hul spyskaarte sit...
TWR vier 50 jaar in Eswatini
Binne enkele maande vier TWR ’n uiters merkwaardige mylpaal: die 50ste bestaansjaar sedert sy eerste uitsendings vanaf die Eswatini...
Christen-leiers op vredesending na Israel
JOY! Travel se direkteur, Jackie de Lange, was onder die groep van 14 lede van Suid-Afrikaanse Christelike, politieke en tradisionele...
Suid-Afrikaanse koor stap met die louere weg by wêreldkoorkompetisie in Italië
Ons het onlangs berig oor Melissa Swart wat deel uitmaak van die Akustika-koor en van haar droom om in Lucca Italië te gaan en te sing...
Kapelane bedien in die nasleep van die ineenstorting van die Baltimore-brug
Daar is ’n reusegaping waar die Francis Scott Key-brug voorheen gestaan het. Kapelane van die Billy Graham Rapid Response Team...
Netflix gee lewe aan Moses se lewe in ‘n nuwe dokumentêr
Die stroomplatform Netflix gaan ’n dokumentêr oor Moses bekendgestel, getiteld Testament: The Story of Moses, berig Evangelical Focus...
Oudioweergawe van ‘Jesus’-rolprent word oor Paasfees na nege lande geneem
TWR en die Jesus Film Project span kragte saam om die oudioweergawe van die Jesus-rolprent oor Paasfees uit te saai en teiken spesifieke...
Bid gedurende Paasfees
Op Sondag, 31 Maart, vier Christene wêreldwyd Paassondag, die dag wat Jesus Christus se opstanding ná sy kruisiging gedenk....
Europese Christen-studente glo huiwerig om hul geloof te onthul
Soos die onlangse geval met die student, Shaun Christy van NWU uitgelig het, is daar ’n groot groep Christen-studente wat huiwerig is op...
Jesus se lyding aan die kruis was eg
Destyds is die rolprent, The Passion of the Christ van Mel Gibson, gekritiseer vir die gewelddadige uitbeelding van Jesus se kruisiging...
Libanese Christen-boer sê hulle plase word gebruik as terreine om aanvalle...
Hamas en Hezbollah gebruik albei taktiek wat die bevolking as menslike skilde gebruik, soos berig deur CBN News...
Gebedsflits: Die Kerk in Afrika suid van die Sahara word aangeval
Geskryf deur: Geopende Deure SA
Artikelbron: www.opendoors.org.za
Op 21 Maart, is Menseregtedag in Suid-Afrika gevier. ’n Dag waarop ons die opofferings onthou wat gemaak is om demokrasie te...
‘The Chosen’ seisoen vier van vandag af in SA-teaters!
The Chosen se vierde seisoen word hierdie Paasnaweek eksklusief by NuMetro-teaters in Suid-Afrikaanse teaters vertoon...


























