Friday, September 18, 2026

Wêreldgesondheid, plaaslike vryhede: Waarom Suid-Afrika die WHO-pandemie-ooreenkoms moet herevalueer

Hoewel die verklaarde doelwit – om wêreldwye pandemie-reaksie te verbeter – lofwaardig is, bring hierdie veranderinge diepgaande regs-, etiese en demokratiese...

Dringende waarskuwing aan alle Christene: SACOFF doen beroep op onmiddellike presidentiële...

Die South African Community of Faith-Based Fraternals & Federations (SACOFF) is ’n nasionale sambreelliggaam wat geloofsgebaseerde broederskappe...

Impak van werkverlies op gemeenskappe ’n donker werklikheid met ’n straaltjie...

Die formele, nie-landbou arbeidsmark het tussen Maart 2024 en Maart 2025 ’n skerp afname beleef, met veral die handel- en gemeenskapsdiens-sektore wat swaar getref is...

SA tiener blink uit in internasionaal-bekroonde geloofsreeks

Die 15-jarige Dedré de Clercq, ’n talentvolle jong aktrise van Centurion, trek internasionale aandag vir haar hoofrol in die geloofsgebaseerde...

Kwasizabantu Jeugkonferensie: ’n Week van groei, geloof en genade

Die bekende KwaSizabantu Jeugkonferensie het van 3 tot 9 Julie in Kranskop, KwaZulu-Natal, plaasgevind en meer as 7 000...

TWR Pure Talk – ’n Nuwe rigting

TWR Afrika is opgewonde om aan te kondig dat die tradisionele TWR Afrika-radiokanaal herbenoem sal word na TWR Pure Talk...

The United Church of God: Oorwin vrees en angs deur die...

Die Verenigde Kerk van God is ’n internasionale vereniging met gemeentes regoor Suid-Afrika. Die missie van die kerk is om die Evangelie...

’n Perfekte geskenk

'n Paar jaar gelede het ek begin dagboek hou van mooi gesegdes en Bybelverse – elke dag ietsie. Einde Desember 2022 het die Here dit...

Kaapstad gaan Pan-Afrikaanse Gesinswaardekonferensie in 2027 aanbied

Die Africa Christian Professionals Forum (ACPF) het aangekondig dat die derde Pan-Afrikaanse Gesinswaardekonferensie van 12...

Take the Nations bring herlewing na Suid-Afrika

Evangeliste Daniel en Bea du Toit van Take the Nations lei twee kragtige Jesus-veldtogte in Suid-Afrika: Mthatha Jesus-veldtog...

Sisters vrouekonferensie: Vrede te midde van chaos

Radio Tygerberg 104FM nooi vroue van alle ouderdomme uit na ’n inspirerende middag van hoop, rus en herstel. Die Sisters...

Miljoene kinders: Bereik die jeug vir Jesus

Afrika se bevolking word verwag om 2,4 miljard te oorskry teen 2050. Teen 2100 sal Afrika selfs vir Asië verbysteek as die...

KwaSizabantu berei voor vir syeerste jeugkonferensie van 2025

Die KwaSizabantu-sending berei tans voor vir die eerste jeugkonferensie vir die jaar, wat geskeduleer is om plaas te vind...

Wanneer ’n stoep nie meer ’n tronk is nie

Sy sluit die hekkie met trane in haar oë. Sy groet met ’n sagte drukkie en ’n glimlag. Maar haar bene loop vinniger as gewoonlik...

Ramaphosa se BEE-dwalinge plaas Suid-Afrika heel onder in wêreldekonomie!

Verslae van die Wêreldbank en die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) weerspreek president Cyril Ramaphosa se bewerings dat ...

Nagmaal sonder grense: Hoe ’n familie se geloof ’n wêreldwye beweging...

In Desember 2015 het ’n gesinsvakansie na Singapoer verander in ’n lewensveranderende sending vir Dominic en Alidia Symes. Singapoer...

Dankie dat jy bid vir die President

'n Hartlike dankie aan elke gelowige en organisasie wat vir President Ramaphosa in gebed opgehef het tydens sy onlangse vergadering in die...

Nou is dit geskrewe

Vandag, terwyl ek stil sit en my bybel lees, probeer ek nog steeds alles verwerk. ’n Paar weke gelede het ek iets beleef wat ek nooit sal...

Wat is ’n uGROUP? Die lewende kern van Unite180

Unite180 uGroups vorm die lewende kern van Unite180 Kerk, ’n Christelike bediening wat in 2013 deur Pastore David en Chanelle Grobler...

Tannie Elsa en die lessenaar van hoop

Tannie Elsa, ’n afgetrede onderwyseres met ’n sagte hart en ’n liefde vir herwinning, besluit sy wil haar kombuis opknap. Die rak bo die oond...