Nagmaal sonder grense: Hoe ’n familie se geloof ’n wêreldwye beweging...
In Desember 2015 het ’n gesinsvakansie na Singapoer verander in ’n lewensveranderende sending vir Dominic en Alidia Symes. Singapoer...
Dankie dat jy bid vir die President
'n Hartlike dankie aan elke gelowige en organisasie wat vir President Ramaphosa in gebed opgehef het tydens sy onlangse vergadering in die...
Nou is dit geskrewe
Vandag, terwyl ek stil sit en my bybel lees, probeer ek nog steeds alles verwerk. ’n Paar weke gelede het ek iets beleef wat ek nooit sal...
Wat is ’n uGROUP? Die lewende kern van Unite180
Unite180 uGroups vorm die lewende kern van Unite180 Kerk, ’n Christelike bediening wat in 2013 deur Pastore David en Chanelle Grobler...
Tannie Elsa en die lessenaar van hoop
Tannie Elsa, ’n afgetrede onderwyseres met ’n sagte hart en ’n liefde vir herwinning, besluit sy wil haar kombuis opknap. Die rak bo die oond...
Sluit aan by die ICEJ vir 100 dae van vas &...
Hierdie somer merk is dit 1 700 jaar sedert die Konsilie van Nicea, ’n deurslaggewende oomblik in die geskiedenis van die Kerk...
Herlewing van die reusewolf – ‘Speel ons God’ deur uitgestorwe diere...
'n Uitgestorwe wolfspesie – wat glo meer as 10 000 jaar gelede bestaan het – is terug. Wel, soort van. In wat beskou word as die wêreld...
Trap met doelgerigtheid
As jy my pa geken het, selfs net vir ’n sekonde, sou jy weet hy was onmoontlik om mis te kyk. Hy het hierdie groot, bulderende lag...
FEBA versprei die Goeie Nuus in Mosambiek
Mussa Bamusi se lewe was eens gevul met duisternis. ’n Reeks van slegte keuses het hom op ’n pad van gewa-pende...
Hoe leer ek my kind die storie van Abraham?
Die reis wat God vanaf Genesis 12 met Abram stap – totdat hy Abraham word en selfs verder, toe Isak uiteindelik gebore is...
Hoe herken ek God se wil?
'n Boer in Noord-Carolina het op ’n pragtige plaas gewoon wat al geslagte lank in sy familie was. Nadat hy oorlede is...
Vaders: Geroep om te bou, nie te breek nie
Terwyl Suid-Afrika voorberei om Vadersdag te vier, word ons gekonfronteer met die ontnugterende teenstrydigheid...
’n Veilige hawe vir die kleinste siele
In ’n land wat met talle uitdagings te kampe het, maak die Tim Tebow Foundation (TTF) ’n werklike verskil deur geloof...
Bid vir herlewing in SA!
Ons vervalle land het nodig om die lewende God in sy heerlike krag en glorie te sien werk. Ons benodig ’n Goddelike ingryping...
GETUIENIS: Thabo Motlaung vind genade nadat hy sy lewe van misdaad...
Die pad na transformasie vir Thabo Motlaung was belaai met uitdagings. Hy was skaars 14 jaar oud toe hy die pad byster begin raak het...
Dankie, Here, ek weet dit was U
Op die ouderdom van 40 was ek in die fleur van my lewe en ’n kranige fietsryer. Ek het oor die jare ’n hele paar pryse ingepalm. Maar...
Radio Tygerberg bring hoop na die Kaapse Vlakte
Radio Tygerberg 104FM het onlangs die eerste Mighty Men Kaapse Vlakte-byeenkoms aangekondig – ’n gratis geleentheid om mans...
Die stille opkoms van Christenskap onder die Afar
Volgens Joshua Project, ’n organisasie wat godsdiens-affiliasies naspeur, is bykans 60% van Ethiopië se bevolking Christene...
Francois Boyce reik ’n treffende gospellied uit om fondse in te...
Sommige liedjies het die vermoë om diep in die harte van luisteraars nes te skop. Vir die gewilde sanger, liedjieskrywer en radio-omroeper, Francois Boyce, is ASEMROWEND deur die gospelsanger Leon Ferreira een van daardie liedjies...
Op reis na die Beloofde Land
"Spring, sussa, spring!” Dit was my ma se woorde daardie Sondagoggend in Oktober 2023 aan die ontbyttafel, toe ek met haar deel dat ek ervaar...


























