Artikelbron: Tygerberg 104FM
Maak seker jy koop jou kaartjies vir ons Radio Tygerberg Sis’ters Vroue-konferensie wat plaasvind op 16 Augustus 2025 (14:00-17:00) by Artscape! Dit beloof om ‘n dag te wees vol inspirasie, aanbidding en lekker lag.
Jy gaan bederf word met kragtige boodskappe en getuienisse van Benescke Janse van Rensburg, Rouchelle Liedemann, Liomee Vosloo, Rosebud Tsobane, Karlien van Jaarsveld, Lynette Beer én die lieflike Elwira Standili.
Koop kaartjies vir Sis’ters Konferensie
Sis’ters Podcast
Ons is opgewonde om die tweede episode van die Sis’ters Podcast met jou te deel! Ingrid Venter, Benescke Janse van Rensburg, Rouchelle Liedemann en Liomee Vosloo gesels eerlik en inspirerend oor die tema: Vriendskap.
Jy kan daarna kyk op Radio Tygerberg se YouTube-kanaal – ons glo dit gaan jou aanraak en bemoedig!

Kyk: Sis’ters Podcast op YouTube
Luister: Sis’ters Podcast (slegs oudio)
Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.
> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.
Datum gepubliseer: 28/07/2025
VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.








