Friday, September 18, 2026

Waar hoop en geloof mekaar vind: Wonderwerke op Afrika se sendingvelde

Ons leef in ’n wêreld vol geraas, met duisende stemme wat gelyktydig ons aandag opeis. Skoknuus, tragedies en menings oorstroom ons skerms...

Geloof, voetspore en vriendskap

Drie maande gelede het ons berig oor evangelis Reini Coetzee, wat van Signal Hill af vertrek het op ’n 10 000 km-reis met ’n houtkruis...

Dankie, Here…

Op 15 Augustus 2011 het ek om 06:00 van die huis af vertrek werk toe, wat om 07:00 begin het. Die dag het normaal begin, sonder enige...

Nadia en Pickard Henn verwag eerste baba

Die JUIG! span deel met groot blydskap in hierdie kosbare nuus – Nadia en Pickard is swanger met hul eerste baba! Dié nuwe seisoen is vir hulle ’n tyd van verwondering, afwagting en geloof...

Net 100 kaartjies oor vir die Sis’ters Konferensie

Maak seker jy koop jou kaartjies vir ons Radio Tygerberg Sis’ters Vroue-konferensie wat plaasvind op 16 Augustus 2025...

Bybelstories as KI-vlogs neem TikTok oor

Die TikTok-rekening @holyvlogsz herverbeel Bybelstories as mo-derne vlogs deur gebruik te maak van Google se nuwe...

Bekroonde geloof: TWR Malawi se reis van impak en groei

Nege dae ná TWR Malawi ’n gesogte toekenning van mediavennote van ’n VSA-organisasie in Texas ontvang...

Josef se verhaal

Wanneer die verhaal van Josef vertel word, dink die meeste mense dadelik aan sy kleed. Maar die sleuteltema...

Gewysigde WGO-pandemieverdrag bedreig nasionale soewereiniteit!

ie Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het sy poging verskerp om die noodgesondheidsbeleid van elke VN-lidstaat...

Deur elke seisoen was God daar

Ons het elkeen ’n storie. Die meeste behels ’n familielewe, prestasies, ’n loopbaan, ens., maar hulle sluit heel moontlik...

Cause for Justice tree in om Suid-Afrika se wette teen prostitusie...

Op Maandag, 14 Julie 2025, het Cause for Justice (CFJ) sy skriftelike betoogstukke by die Hooggeregshof in Kaapstad ingedien as deel van sy aansoek om as party tot...

Toe olifante kom totsiens sê…

In Maart 2012 is die Suid-Afrikaanse natuurbewaarder Lawrence Anthony skielik oorlede. Bekend as...

Demi en Tim Tebow verwelkom hul dogtertjie, Daphne Reign

’n Pragtige geskenk van bo Demi-Leigh en Tim Tebow het onlangs met groot vreugde die geboorte van hul eersteling aangekondig – ’n pragtige dogtertjie met...

Vernon Barnard sing ten bate van Elza Meyer se kleindogter: ’n...

Op Sondag 3 Augustus 2025 is geskiedenis gemaak in die AfriForum Teater in Pretoria, waar ’n unieke konsert plaasgevind het ten bate van...

Waarom Suid-Afrikaanse gemeentes krimp en kerke bankrot speel – ’n roepstem...

Daar is verskeie redes hiervoor, maar een van die hoofredes is geld – en dit is baie duidelik. Evangelieprediking het ongewild...

President Ramaphosa neem eienaarskap van Staatskaping 2.0!

President Cyril Ramaphosa het weer eens sy swak en rugstringlose leierskap aan ’n korrupsie-moë nasie gedemonstreer toe hy nóg ’n regterlike kommissie van ondersoek aangekondig...

John MacArthur oorlede op 85: ’n Lewe van onwrikbare diens aan...

Die wêreld van Evangeliese Christenskap neem afskeid van John MacArthur, die invloedryke Amerikaanse prediker en Bybelleraar, wat op 85-jarige...

Sacoff Reageer Op President Ramaphosa Se Kommissie Van Ondersoek

Die South African Community of Faith-Based Fraternals (SACOFF) verwelkom President Cyril Ramaphosa se aankondiging van ’n geregtelike kommissie van ondersoek...

Trump se invoertariewe dreig om ’n maatskaplike krisis te word

Solidariteit Helpende Hand waarsku dat die jongste invoertariewe wat Amerika op Suid-Afrikaanse produkte ingestel het, verreikende...

Netanyahu vergader met families van Hamas-gyselaars in Washington

Die VSA se Midde-Ooste-gesant, Steve Witkoff, sal vandeesweek na Doha, Katar, reis om by die skietstilstand-onderhandelinge tussen Israel en Hamas aan te sluit, het die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, bevestig...