Dit is meer as ’n lening, dis ’n toekoms
Die voorreg om te kan studeer, om jou kennis te verbreed, die regte vrae te vra om jouself te bevorder, die lekkerte van teorie en die praktiese...
Radiokansel loods twee nuwe Christelike aanlyn radiostasies op 4 Junie
Radiokansel versterk sy aanlyn teenwoordigheid met die stigting van Radiokansel Hartklank en Radio Pulpit Jikelele. Radiokansel Hartklank...
Streef na vrede & heiligheid
Die lewe kan uitdagend wees. Wanneer dinge onseker voel is dit maklik om moeg of oorgerus te raak. Tog is ons as gelowiges geroep tot meer...
Cause for Justice wil dekriminalisering van prostitusie teenstaan
Cause for Justice (CFJ) het aansoek gedoen om in te gryp in ’n Hooggeregshofsaak wat prostitusie in Suid-Afrika dekriminaliseer...
Bomskuilings: ICEJ help ontheemdes in Israel terugkeer na die noorde
Sedert die Hamas-aanval het Israel se noordelike grens voortdurend onder vuur van Hezbollah se vuurpyle deurgeloop...
Max Lucado vier 50 jaar van geloof met eerste tatoeëermerk
Geliefde prediker en outeur Max Lucado het 50 jaar sedert sy bekering gevier met ’n gewaagde gebaar, sy eerste tatoeëermerk...
Iran-ondersteunde Houthi’s brei terreurbedrywighede na Afrika uit
Die Houthi-rebelle, wat deur Iran gesteun word, is besig om hul invloed en terreurbedrywighede na Afrika, veral in die Horing van Afrika, uit te brei...
Bondi loods Trump se taakspan teen Christelike diskriminasie
Amerikaanse prokureur-generaal Pam Bondi het onlangs die eerste vergadering gelei van president Trump se nuwe...
Geopende Deure herdenk Vervolgingsondag
Die bedieningsorganisasie Geopende Deure Suider-Afrika het ʼn spesiale veldtog bekendgestel om Vervolgingsondag op 15 Junie...
VK se Hooggeregshof bevestig biologiese definisies van “man” en “vrou”
In ’n eenparige beslissing het die Verenigde Koninkryk se Hooggeregshof bevestig dat die woorde “man”, “vrou” en “geslag” in die...
Samaritan’s Purse-veldhospitaal bring hoop na Mianmar
Sedert die opening op 8 April in Mianmar se hoofstad het Samaritan’s Purse se noodveldkliniek reeds meer as 1 000...
Suid-Afrikaanseveelparty-afvaardigingvoltooi feitesending na Israel
Suid-Afrikaanse parlementslede en Christelike leiers het teruggekeer van ’n geskiedkundige feitesending na Israel – die eerste sedert Hamas...
Good Hope Christian Centre bring Jesus na die strate
Honderde gelowiges het by Good Hope Christian Centre aangesluit vir hul March of Hope deur Kaapstad se strate...
Getuienis: ‘Restitusie het my gehelp om weer vir my ma lief...
Die keuses wat ons elke dag maak, vorm ons toekoms en beïnvloed die rigting van ons lewens. Elkeen van ons moet die gevolge dra van die keuses wat ons maak...
Waar is die lyn tussen mooi wil lyk & ydelheid?
As persoonlike stilis, spreker en styl-influencer, is Marilize de Clercq op ’n missie om vroue van alle ouderdomme te help om hul ware waarde en identiteit in Christus te ontdek. Hierdie passie is diep gewortel...
Paasfees gaanoor deelname aan die missie van God
Wel, as dit ’n slang was het dit jou gepik!” Het jy al daardie uitdrukking gehoor? Dit beteken dat iets reg voor jou en heeltemal voor die hand liggend...
Bewaak jou hart bo alles! Spreuke 4:23
Om ons harte te bewaak is noodsaaklike raad van die skrywer van Spreuke – van ons Vader en beskermer. Dit is belangrik genoeg om hierdie...
Verlos van die boeie van geeste-verering
In die berge van Suidoos-Asië is daar talle gehuggies waar mense geeste aanbid. Hierdie geeste kan dié van natuurelemente, voorwerpe of...
Getuienis: ‘Ek in die Hindoe-geloof grootgemaak, maar het na Jesus geroep...
Keegan Pillay is al 'n paar keer deur die lewe se meule, maar het goed aangepas aan die ander kant uitgekom. Terwyl ek in sy sagte oë kyk terwyl hy...
Amerikaanse pastoor Josh Sullivan gered ná skietgeveg in die Oos-Kaap
Die Amerikaanse sendeling en pastoor Josh Sullivan is ongedeerd gered ná ’n dramatiese polisie-operasie in die Oos-Kaap, nadat hy verlede week...
























