Artikelbron: JUIG! Tydskrif 

“Here, maak my ’n man van gebed.”
– Broer Andrew, Gebed: Die Ware Stryd

Dit is ook een van die bevredigendste gebede, aangesien dit ons die geleentheid gee om op die geestelike slagveld te staan saam met ons broers en susters in Christus, wat vervolging ervaar omdat hulle Jesus dien.

Wanneer jy vir jou vervolgde geloofsfamilie bid, help jy om hulle te onderhou en te versterk.

So hoe kan jy vir hulle bid?
Op 5 November is dit die Internasionale Dag van Gebed (IDOP) vir die vervolgde Kerk.

Verenig met Geopende Deure in gebed vir jou vervolgde familie van 5-12 NOVEMBER en sluit by ons aan deur vir vervolgde Christen-kinders en hul gesinne te bid.

Teken in vir ons spesiale IDOP-gebedspunte om hulle te versterk: www.opendoors.org.za/idop23

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.


Datum gepubliseer: 07/10/2023

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here