– Artikelbron: Gateway News
Ruimtevaarder Reid Wiseman, bevelvoerder van NASA se onlangse Artemis II-sending, het gesê dat hy, al is hy nie godsdienstig nie, in trane uitgebars het toe hy die kruis gesien het kort nadat hulle na die aarde teruggekeer het.
Wiseman het tydens ’n perskonferensie verduidelik dat hy en die ander lede van sy span nog nie kans gehad het om alles wat hulle tydens hul historiese reis om die maan beleef het, behoorlik te verwerk nie.
“Ek is nie regtig ’n godsdienstige mens nie, maar daar was eenvoudig geen ander manier vir my om dit wat ek ervaar het te verklaar nie, daarom het ek gevra dat die kapelaan op die vlootskip ons vir ’n oomblik kom besoek,” het Wiseman gesê.
“When that man walked in … I saw the Cross on his collar and I broke down in tears,” Wiseman admitted.
“It’s very hard to fully grasp what we just went through,” Wiseman said.
When the sun eclipsed behind the moon, he turned to crewmate Victor Glover and said, “I don’t think humanity has evolved to the point of being able to comprehend what we are looking at right now.”
“It was other-worldly and it was amazing,” he added.
Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.
> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.
Datum gepubliseer: 22/04/2026
Foto’s verkry deur oorspronklike artikel
VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.








