Artikelbron: billygraham.org
Oorloë, betogings, politieke chaos, ekonomiese probleme – miskien laat dit alles jou hopeloos voel.
Maar dit hoef nie so te wees nie.
“Ons het baie hoop as ons ons geloof en vertroue in God plaas,” sê Franklin Graham. As jy die vrede wil ervaar wat net in Jesus Christus te vinde is, kyk gerus na hierdie video:
Besoek ook www.PeaceWithGod.net as jy op soek is na antwoorde.
Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.
Datum gepubliseer: 24/12/2023
VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.